Sussie lewer af oral in Suid-Afrika!

Vaste afleweringsfooi: R110 (reg tot by jou deur!)

GRATIS aflewering vir aanlyn bestellings bo R850.

Ons gebruik: The Courier Guy

Afleweringstyd: 12 – 15 werksdae. Ons werk hard om jou bestelling betyds by jou uit te kry! Aangesien ons van derdeparty-koeriers afhanklik is, kan daar soms vertragings wees. Dankie vir jou geduld!

Bestellings word verwerk sodra ons bewys van betaling ontvang het.

Geen aflewerings op naweke of openbare vakansiedae nie. Goeie dinge vat tyd!

Al ons items is pragtig en van uitstekende gehalte, definitief die wag werd!

📩 Vrae oor jou bestelling? Stuur vir ons ‘n e-pos na sussiezashop@gmail.com, ons help graag!