Ek’s Wilanie, die hart agter Sussie. Hierdie spasie is gebou vir vroue wat hul eie pad stap en dapper mooi kies. Hier kry jy vellies, geure en idees wat jou herinner: jy is meer as net mooi.
I’m Wilanie, the heart behind Sussie. This space is for women who walk their own path and choose bold beauty. Here you’ll find vellies, scents and ideas that remind you: you’re more than just pretty.